Kalm (The Basic Remaster) Lyrics
- Genre:Hip Hop & Rap
- Year of Release:2023
Lyrics
Wanzap , uh
Welkom na die Robertson, my masekin,
My beker loop oor, daas water in
En as ek mors da gain ek blessings,
Klomp haters en daisi punt.
Ouens raak violent tho
Dominate hate alone
Check hulle run die show
Wil hulle humbled hou
As hulle val en daisi knou.
Western Cape got heros with no capes.
We can drop the rulers and still have it all to pick up lyn.
Try to block die pad and sien hoe change die way.
Hoe change die change
En jy moet note vat vani brusse ini game. (Salute Ja)
Wicked minds en ek wag nou nog om te kolf
Ek sien n diep seer binne,buite jou core.
Dit kom van ysters wil bench,
Vang n pyn opi floor,
Vang n lyn by die bank
Om jou verloor te gan draw.
Want os is Kalm,
Kalm, Kalm, Kalm, Kalm, Kalm, Kalm,
Ja os bly Kalm,
Kalm, Kalm, Kalm, Kalm, Kalm, Kalm,
Os is kalm ali jare dinge gan ons way
Jy is kalm maar nie hoog op jy doenit vi fame
Maar os bly
Kalm, Yeah, Yeah,
Kalm, Yeah, Yeah,
Kalm, Yeah, Yeah, Yeah, Yeah.
Brusse is te venemous
Dis hoekom hulle die vênne mis
Hie is alles op n high as jy by mense is
Ini Robi sal os vibe omdat os carefull is
Die haters sal jou time omdat hulle werkloos is. (YEAH YEAH)
Ek keni diti
Ek weeti hoe om jou te hate nie
Daisi way ek gerise het ,met discipline and klomp patients en jy
Is net oor status en dinge wavoor jy pay
Dieselfde eienskappe wil jy nog ko implement in my.
Im one of a kind
In my humble opinion I
Don't agree with your bullshit
Coz it's useless
No excuses
I don't care about you new lows want hie gebeurit net spontaan
Wanzap is nou terug , I know it's been a long time
Want os is Kalm,
Kalm, Kalm, Kalm, Kalm, Kalm, Kalm,
Ja os bly Kalm,
Kalm, Kalm, Kalm, Kalm, Kalm, Kalm,
Os is kalm ali jare dinge gan ons way
Jy is kalm maar nie hoog op jy doenit vi fame
Maar os bly
Kalm, Yeah, Yeah,
Kalm, Yeah, Yeah,
Kalm, Yeah, Yeah, Yeah, Yeah.