![Man Staan ft. Powa of Will](https://source.boomplaymusic.com/group10/M00/11/07/4eab11effbb346259a515898ae2fbb2e_464_464.jpg)
Man Staan ft. Powa of Will Lyrics
- Genre:Hip Hop & Rap
- Year of Release:2023
Lyrics
Ek doenit vidi ouens daar buite wat man staan.
Awe Aweh , Salute, Respek vir jo my gazilam.
Moeti worry oori rumours nie wat hulle praat, laat hulle haat,
Jy Ken jouself
Ek doenit vidi womans daar buite wat man staan
Awe aweh , Salute, Respek die Queen ek gee jou love
Moeti worry oori rumours nie wat hulle praat, laat hulle haat
Jy ken jouself
Ja , Ja
Alles wat ek doen is vidi Robertson
En sou jy my hate is dai die minste van my kommernis.
Ek doenit vidi plate opi tafel indien dit moontlik is.
Die hustle vat 'n tyd, maar met tyd bou ek an confidence ( Confidence )
Respek vidi mense wat uitgaan om te gaan werk.
Vir diegene wat 'n plan beraam om hulle future te bag.
Ek haal my hoed af vijo Broese ek hoop jy staan sterk.
Vir jou huis , Vir jouself , Vir jou hele FAM
Ek doenit vidi ouens ha buite wat man staan.
Awe Aweh , Salute, Respek vijo my gazilam.
Moeti worry oori rumours nie wat hulle praat, laat hulle haat,
Jy Ken jouself
Ek doenit vidi womans ha buite wat man staan
Awe aweh , Salute, Respek die Queen ek gee jou love
Moeti worry oori rumours nie wat hulle praat, laat hulle haat
Jy ken jouself
Die's vir die brasse wat staan met salute
Dames wat oek
Gun skaam is dala wat moet
Al mean'it sy moet saans laat staan opi hoek
Dais net die tiepe broe of goose wie jy is
Gie elke dag jou alles al beloof dit jou niks
Jyt kids wie se lewens moet improve, so jy move, en jy skit
Aan eleke stuk,
Om te check waa valit uit
N Enkel ma of pa wat staan tot laat n raar quality
Plus jy'si ge worry oor geskinner, laat hulle praat
Oor hoe jy n nul is, dais vullis, laat hulle haat
Wees jy net gedullig, but beweeg vining maat
Innerdaad, minner praat.
Gefokus op dinge wat rerag verskille maak