![Soos Die Reën](https://source.boomplaymusic.com/group10/M00/05/18/4850b013db0644cea433a879690f1f28_464_464.jpg)
Soos Die Reën
- Genre:Acoustic
- Year of Release:2023
Lyrics
Soos die kleine kindjies in die modder speel
So is die kinder jare
Soos die ou mens praatjies jou verveel
So is die ouer garde
Soos die kampvuur liedjies op 'n koue aand
So is die Wintermaande
Soos die wind wat pla as ek jou kom vra
So kom die wolke nader
Soos die reën wat val saam die oggend dou
Soos die seën wat val hier om jou
see lyrics >>Similar Songs
More from Tertius rooi
Listen to Tertius rooi Soos Die Reën MP3 song. Soos Die Reën song from album Hou Net Vas is released in 2023. The duration of song is 00:02:44. The song is sung by Tertius rooi.
Related Tags: Soos Die Reën, Soos Die Reën song, Soos Die Reën MP3 song, Soos Die Reën MP3, download Soos Die Reën song, Soos Die Reën song, Hou Net Vas Soos Die Reën song, Soos Die Reën song by Tertius rooi, Soos Die Reën song download, download Soos Die Reën MP3 song