
Yvonne Rossouw Lyrics
- Genre:Hip Hop & Rap
- Year of Release:2022
Lyrics
Chiparas vat nou kanse
Ek vat oor daars 'n verskil
Ek bly 'n bul
Maak tannies gil
Ek weet
Ek dink dit's 'n bietjie my beurt
As ek mik glo my
Ek sal nie mis nie
Nie eers in die mis nie
Ek vat my tyd
Reaksies op hulle gesigte
Lyk of hulle seerkry
Ek meen
Wat verwag jy
Dit's Suid Afrika
Hoe kan jy kla
Ek moet julle pla
Die styl is versalwend
Kom skep jou bietjie Lazorik
Voor dit klaar raak
Ek kort 'n wyfie met 'n mooi lyfie
Maar ek's te fokusd vir 'n afleiding
Ek dink ons het 'n probleem jong boet
Dink hulle raak nou
Woedend jong boet
Ek gaan die land roer jong boet
Ek gaan jou moer kuur jong boet
Niemand is veilig jong boet
Ons kom van al kante jong boet
Ek gaan die land roer jong boet
Ek gaan jou moer kuur jong boet
Kom ek buig my mag
Swart Jack Parow
Ou ek se mos
Ek's besiel
Ek voer jou vuur
Geen gevangenes
Ons maak leeg
As jy dink die lied
Klink aaklig
Hoekom is jy trug
Vir die vierde keer in 'n ry
Met jou hande in die lug
Ek is nie die Here nie
Ek is jou koning se koning
Ek kry my krag van die koning af
Die beat slaan so hard
Ek's verbaas ek het nie
'N blou oog ge kry nie want
Elke dag is 'n donderdag
In die ateljee
Ek besluit hoe die weer moet wees
Wie se ek kort jou permissie (Barra)
Ek doen wat ek wil (Ba-Barra)
Jou styl is nogals swak (Barra)
Bel iemand kry hulp (Ba-Barra)
Jy sug soos 'n toppie met spyt (Barra)
Dit is wat dit is (Barra)
Ek weet jy voel ongemaklik (Barra)
Want ek vloei so maklik (Rus)
Ek het nie tyd vir die twak nie (Rus)
Ek het nie tyd vir die twak nie (Rus)
Hoekom staan julle soe ver? (Rus)
Kom se dit in my gesig (Rus)
Hoekom staan julle soe ver? (Rus)
Kom se dit in my gesig (Rus)
Ek het nie tyd vir die twak nie (Rus)
Ek het nie tyd vir die twak nie (Rus)