Sampioen Lyrics
- Genre:Alternative
- Year of Release:2022
Lyrics
Hoor jy die wind wat val teen die berge
Sampioen my vriend lyk alles so groen
Stem in my kop wysheid van bo
Kan nie beskryf hoe dit voel nie
Om een te wees in my gees
Skilderye fluister na my trek my in die getui
Fluister na my kyk diep in my oë
Hoor jy die kleur proe jy die klanke
Sweef verby die hartklop van berge
Wys vir my geheime fontein
Kan nie beskryf hoe dit voel nie
Om een te wees in my gees
Skilderye fluister na my trek my in die getui
Kan nie beskryf hoe dit voel nie
Om een te wees in my gees
Kristalliseer in my sintuie gedagtes van vrede bly by my