Tsotsi ft. Kimzala & Ample Musiq Lyrics
- Genre:Hip Hop & Rap
- Year of Release:2022
Lyrics
Ekse ek tinga mos die moegoes raaki wysi
Daar waar ek trap, my bru da groei ni grassi

Hola Tsotsi's, jule moet n bietji trug stan
Hola Poppies, se dai Topi's moet trug stan

Hola Moffies, losi skirt trek n broek an

Real nigga ini Kasi mar n pimp byri stasie
As k ju moet rak loop
Da noodig j ambulansie
Ini Dal sal j val my jitta j stanni kansi
Man we do it for the kids school on lock sos vakansie
Now we love and we learn we gotta live the life we choose
Niggas love to trip like they don't like tying shoes
Man u kno' we run the street
We dont care about ur rules
Italian and LSD taking rappers to school
Oou
Ekse ek tinga mos die moegoes raaki wysi
Daar waar ek trap, my bru da groei ni grassi
Ekse ek tinga mos die moegoes raaki wysi
Daar waar ek trap, my bru da groei ni grassi
Hola Tsotsi's, jule moet n bietji trug stan
Hola Poppies, se dai Topi's moet trug stan
Hola Tsotsi's, jule moet n bietji trug stan
Hola Moffies, losi skirt trek n broek an
Jule moegoes jule moet vestan
Kimon Kimzala Kandara Kanggaga
Jys my broer, jys my hond dais n plak
Ek is wys vani moegoes opi straat
Ek was geskop, getrap en geklap
Jou eie outie steek ju dood ini nag
Jou eie cherri lui ju tot bydi graf
Krokodil tranne tot bydi chaf
Mense wil nt txaff mar wil nooit sam zama ni
Mense check ju swak as dit lyk j heti gwalla ni
Ek ek het ook zak ini bank mar dit pla my ni
Ek ek wari fokol want os move n j dalla ni
Stan trug my bra stan trug
Ek heti hele Dal op my rug
Stan trug my bra stan trug
Vani 27 tot d brug