Alles in My Hart ft. Lil LK & Joey-Mike Miste Mike Lyrics
- Genre:Electronic
- Year of Release:2020
Lyrics
Ek wil jou nooit weer seer sien kry. Ek belowe net vir jou
Jy sal al my liefde kry
Baba, jy hoef nie te worry nie, ek is hier vir jou
En al lyk dinge swaar, onthou dis net vir nou
Dit is tydelike pyn
Baba, dit sal dan verdwyn
Ek en jy, verewig en altyd
Want ek sal met alles in my hart vir jou baklei
Want jy is die een vir my
En ek sal nie beter kry
En eka sal seker maak dat jy nooit weer seer kry
Jou op my hande dra, jou myne maak
Jou die liefde gee wat jy verdien
Sy verdien soveel meer
Meer as wat 'n mens haar kan gee
Sy verdien net die beste
Jy is meer as perfek girl
Vergeet van alles, ek is hier vir jou
Dit is hard om te dink aan dis ekse in haar verlede
(Verlede, Verlede)
Want hulle het jou seer gemaak
En ek wil jou beter gee
Want ek sal met alles in my hart vir jou baklei
Want jy is die een vir my
En ek sal nie beter kry
En eka sal seker maak dat jy nooit weer seer kry
Jou op my hande dra, jou myne maak
Jou die liefde gee wat jy verdien
Ek stappel gek
Jy, jy, jy
Haar plek is hier by my
Ek soek haar naby my
hier in my hart sal sy bly
Ek wil al jou pyn laat verdwyn
Ek wil altyd langs bly (aweh)
As ek kon, dan sou ek (aweh)
Nie n sekonde minder (aweh)
Jy beteken so baie vir my
Ek wil jou altyd laat smile
Net soo once and a while
Ag ek meen all of the tine
Want jy is rerig 'n dime
Ek belowe jou girl
Ek het net oe vir jou girl
Verewig en n dag samet jou
Want ek sal met alles in my hart vir jou baklei
Want jy is die een vir my
En ek sal nie beter kry
En eka sal seker maak dat jy nooit weer seer kry
Jou op my hande dra, jou myne maak
Jou die liefde gee wat jy verdien
Alles in my hart vir jou baklei
Want jy is die een virnt
En ek sal nie beter kry nie