
Lelie Blom Lyrics
- Genre:Acoustic
- Year of Release:2024
Lyrics
Jy kom uit die, hart vrystaat
Mielie wereld, stad van mooi rooi roses
Jy vat die pad ja, hier na my toe
Lewe vir die oomblik, lewe net vir jou
Bring haar huis toe, hier na my toe
Met die grond pad, en die lang pad
Uit die vrystaat, langs die highway
Is my hart by jou, en ek wag vir jou
In jou oe, sien ek my toekoms
Gee my net a kaans, ek sal jou lief he
Ek gee jou my alles, dit belowe ek
Vat nou net die pad, uit die vere vrystaat
Bring haar huis toe, hier na my toe
Met die grond pad, en die lang pad
Uit die vrystaat, langs die highway
Is my hart by jou, en ek wag vir jou
Ek hoor jou stem, van die oggend tot die aand
Binne my is net verlange net na jou
Nou sit ek hier en wonder of weet
Hoe ek voel oor jou, hoe ek voel oor jou
Bring haar huis toe, hier na my toe
Met die grond pad, en die lang pad
Uit die vrystaat, langs die highway
Is my hart by jou, en ek wag vir jou