tokkies (kom weg van my) Lyrics
- Genre:Electronic
- Year of Release:2024
Lyrics
Cable-ties om my gewrigte ek lê in die bak
Wag rustig vir die man wat my gaan slag
Die sonlig deur die sleutelgat
Dit gee my krag
(Insect Mob 3-3-300)
Kom weg van my af want ek
Vang tokkies
Ek gee nie 'n fok nie
Ek breek uit die boksie
En lag vir die corkies (Ha ha ha ha)
(Chrissie op nine)
Kom weg van my af want ek (Ha ha ha ha)
(Gee my die vibes)
Kom weg van my af want ek (Ha ha ha ha)
Kom weg van my af want ek
Kom weg van my wanneer ek stap langs die pad (kom weg van my)
Die reën val net op my ek's uiterslik nat (kom weg van my)
Klim van my af
Is jy nou laf?
Ek slat jou pap
Dis nou enough
(Kom weg van my)
Dis nou enough (Kom weg van my)
(Kom weg van my)
Dis nou enough (Kom weg van my)
En hop en skit en hop en skit en hop en skit en hop en skiiit ja
Kom weg van my
Kom weg van my
Kom weg van my
(Kom weg)
En hop en skit en hop en skit en hop en skit en hop en skiiit ja ja ja ja ja
Vang tokkies
Ek gee nie 'n fok nie
Ek breek uit die boksie
En lag vir die corkies (Ha ha ha ha)
Kom weg van my af want ek
(Ha ha ha ha)
Kom weg van my af want ek
Kom weg van my af want ek (Ha ha ha ha)
Ek weet ek het genoeg (Genoeg genoeg genoeg)
Maar ek soek net nog
Wat de fok het jy gedoen?
(Genoeg)
Gee my nog
(Genoeg)
Gee my nog
(Genoeg)
Gee my nog
(Genoeg)
Gee my nog
(Vang tokkies
Ek gee nie 'n fok nie
Ek breek uit die boksie
En lag vir die corkies)
Vang tokkies
Ek gee nie 'n fok nie
Ek breek uit die boksie
En lag vir die corkies (Ha ha ha ha)
Kom weg van my af want ek (Ha ha ha ha)
Kom weg van my af want ek
Kom weg van my af want ek (Ha ha ha ha)
Vang tokkies
Ek gee nie 'n fok nie
Ek breek uit die boksie
En lag vir die corkies (Ha ha ha ha)
Kom weg van my af want ek (Ha ha ha ha)
Kom weg van my af want ek
Kom weg van my af want ek (Ha ha ha ha)
Vang tokkies (Ha ha ha ha)
Ek gee nie 'n fok nie (Ha ha ha ha)
Ek breek uit die boksie
En lag vir die corkies
Kom weg van my af want ek
Vang tokkies
Ek gee nie 'n fok nie
Kom weg van my af want ek
Gee nie 'n fok nie