Ek en Jy (Acoustic) ft. Margot Lyrics
- Genre:Alternative
- Year of Release:2024
Lyrics
Uiteindelik
Onvermydelik
Dit was duidelik
Reg voor my oë
Uit die bloute uit
Wat is die moontlikheid
Maar op die regte tyd
Jy sou dit nooit glo
Hoe't ek jou so misgekyk?
Vêr gaan soek
Vêr gery
Vêr daar doer
Niks gekry
En die heletyd als mis gekyk
Want dit was reg voor my
Ek en jy
Jy's die ewenaar
Jy is die sekelmaan
En op hierdie wentelbaan
In ewewig saam
Want ek wil ophou terugkyk
Ons het almal al seer gekry
Nog altyd hier langs my
Maar hoe't ek jou so mis gekyk
Vêr gaan soek
Vêr gery
Vêr daar doer
Niks gekry
En die heletyd als mis gekyk
Want dit was reg voor my
Ek en jy
Vêr gaan soek
Vêr gery
Vêr daar doer
Niks gekry
En die heletyd als mis gekyk
Want dit was reg voor my