Kom ini Plek (1M2M) Lyrics
- Genre:Hip Hop & Rap
- Year of Release:2024
Lyrics
Kom in die plek met n groot plak
Al my haters kry n groot pak
Se my watte fok se jy hie
Het jy iets hie veloor bra?
It lyk al my haters wil oor vat
Music wat in hulle oor slat
Ek is G G G Boy
Om vemy te stop moet jy my toor bra
Om vemy te stop moet jy my dood maak
Lyrics wat soos gun skoote slat
Loep oor jou woorde jou woord is sat
Ek isi woord en jy kani die woord vetrap
Hier die stock moet jy luiste
Roek die heele fokin pype
Shout out to my nigga Akers
And open base entertainment
Kyk hie ek kan RnB oek sing
Sal jou kin tot op ha knee bring
But ek doen it nie ve laffies nie
Ek doen it net om die vuur te bring
Sy se sy heti tyd ve mind tricks
En sy wieti wat kine nie
Sy se sy stuur vemy messages
But ek wil nie eens reply nie
Dais cause ek moet werk girl
Gan my bring op n stand still
Hulle se woman rule die wereld
I thought that this was a man's world
Sy se but Gboy jy bly lieg
Ek se baby jys n wyn vlieg
Vewat gat jy elke weekend jol toe
Om elke weekend te kan wyn spieg
Is ek wat die beat in sy wind slat
Julle rappers iet te min pap
Kom nbietjie leka voor netsoes
My ander homie Dimpac