Vat my saam Lyrics
- Genre:Hip Hop & Rap
- Year of Release:2024
Lyrics
Wild he? king Pieriewielie die kopskud kind ek wasie deel van die scene nie
Dit wasie my scene nie ek sien in ultra HD die problems raak common soos fokin huisbraak lately
Soo basics back to fucking basics ek tel die minute en maak vir my lysies maar daars al Baie papiertjies in my gatsak Want die lewe is duur en n man is altyd platsak
Vat my saam
Dis al n paar dae later en ek kry nog skaam
Dit raak laat
En ekt al n Paar G's gerook maarek sukkel om te slaap
Maarek bly faak
En die duiwel Wil skinner en hy wil heeltyd fokin plannietjies maak
Vat my saam
Ek wens jy was hier ek wens ek kon nog een keer plaas toe gaan
Ek soek daai up up anyway nog altyd fuckedup helfde vannnie tyd Mos bietjie drugged up almal se skinner stories Dis mos net fokin pubtalk
Almal se skinner stories dis mos net fokin pubtalk