FESTIVE FREESTYLE II Lyrics
- Genre:Hip Hop & Rap
- Year of Release:2023
Lyrics
Is Festive hier buite, is Festive hier buite Iemand se oukie kry nou alweer steipe
Sy sê ek doen haar 'n favour
Sy suig my slang soos 'n Oka
Sy kou my kop vir die flavour
Ek wiet my mense is lief vir my
Hoe kan ek omgee oor haters
Is Festive hier buite, is Festive hier buite Iemand se oukie kry nou alweer steipe
Sy sê ek doen haar 'n favour
Sy suig my slang soos 'n Oka
Sy kou my kop vir die flavour
Ek wiet my mense is lief vir my
Hoe kan ek omgee oor haters
Ek hoop hulle het jou gesê Ek's die GOAT van die Baai
Ek hoop jou kin het jou gesê Ek's die een wat sy eye
Ek hoor an jou baby-momma sê Ek is 'n beautiful guy
Ek soek 'n ghetto kin van die skag dan vat ek haar suburbs toe vir die vibes
Sy's dan nou binne my kooi in
Nou weet jy ek vat dit verder
Xavier sit net my fade in
Dan vergeet die kin sy het 'n kêrel
Baby, I'm a hustler
Wil jy my sien, kô Ek kyk gou my schedule
Girl, het jy gesien hoe lyk ek? Hoe de f** kan ek settle
Sy gee my 20 missed calls, yoh, hai kin is desperate
Kinnes skiet soema kaarte
Nou-die-dag sê die kin Ek lyk soos een van haar ex'e
Ek weet nie van die beste
My nasie's heel jaar loyal
Net nie nou nie, want dis Festive
Is Festive hier buite, is Festive hier buite Iemand se oukie kry nou alweer steipe
Sy sê ek doen haar 'n favour
Sy suig my slang soos 'n Oka
Sy kou my kop vir die flavour
Ek wiet my mense is lief vir my
Hoe kan ek omgee oor haters
Is Festive hier buite, is Festive hier buite Iemand se oukie kry nou alweer steipe
Sy sê ek doen haar 'n favour
Sy suig my slang soos 'n Oka
Sy kou my kop vir die flavour
Ek wiet my mense is lief vir my
Hoe kan ek omgee oor haters