Karen Lyrics
- Genre:Pop
- Year of Release:2023
Lyrics
Hier kom sy aan
By die restaurant
Kom in Karen...kom sit
Sys die kwaaitjie van die baan
Sys 'n een vrou span
Sy hou van kla
Oor die kos en wyn
Sys elke manager se pyn
Komaan Karen
Haar bobs gesny
Soos 'n top deck pruik
Komaan Karen
Komaan Komaan Karen
Dis daar waar in
Die wyn vir die pyn
Voor die party verdywn
Komaan Karen
Karen..wie de joos is Karen
Komaan Komaan Karen
Dis daar waar in
Die wyn vir die pyn
Voor die party verdywn
Komaan Karen
Karen..wie de joos is Karen
Sys 'n Benoni palony
Sy hou nie van jou nie
Komaan Karen
Sy gaan altyd 'moun'
Op reviews op haar iphone
Komaan Karen
Met haar vinger in die lug
'Shades' op haar gesig
Komaan Karen
Sys warm en kwaad
Wil met die manager praat
Komaan Karen
Komaan Komaan Karen
Dis daar waar in
Die wyn vir die pyn
Voor die party verdywn
Komaan Karen
Karen..wie de joos is Karen
Komaan Komaan Karen
Dis daar waar in
Die wyn vir die pyn
Voor die party verdywn
Komaan Karen
Karen..wie de joos is Karen
Links regs links regs
Sys altyd reg reg
Links reg links regs
Sy's altyd reg reg
Links regs links regs
Sy's altyd reg wants sy is Karen
Karen. Wie de joos is Karen
Komaan Komaan Karen
Dis daar waar in
Die wyn vir die pyn
Voor die party verdywn
Komaan Karen
Karen..wie de joos is Karen
Komaan Komaan Karen
Dis daar waar in
Die wyn vir die pyn
Voor die party verdywn
Komaan Karen
Karen..wie de joos is Karen
Kan ek met die manager praat asb?
Die kos was koud en die wyn maak my stout.