Sit Op My Lyrics
- Genre:Pop
- Year of Release:2023
Lyrics
Hahaha en ek was soos what
Oh my word
Ek het nog nooit in my lewe so iets
Vir iemand gesê nie
Jy ken my mos
Ek is mos eintlik maar skaam
En daar vind ek myself
En ek het dit net gesê
Wat?
Ek het net gesê
uh
Sit op my
Skud jou lyfie vir my
Sit op my
Jou hande orals op my
Hot verby
Ek het jou klaar vermy
Sit op my
Klaar met myself gestry
Jy wat so staan en na my staar
Gee my n teken en eks daar
Vanaand is die aand wat ek jou kry
Het jy ook lank gewag vir my
Ek sien jou nou
Ek sê jou gou
Kom ek vat ek aan jou bout
Sit op my
Skud jou lyfie vir my
Sit op my
Jou hande orals op my
Hot verby
Ek het jou klaar vermy
Sit op my
Klaar met myself gestry
Sit sit sit op my
Sit op my ek kan sien jys lus vir my
Sit sit sit op my
As ek jou vang dan is dit verby
Baby kom sit op my
Jy is die antwoord op my vraag
Al wat ek vra van jou is ja
Vanaand is die aand wat ek jou kry
Het jy ook lank gewag vir my
Ek sien jou nou
Ek sê jou gou
Kom ek vat ek aan jou bout
Skud ruk knip vir my
Gee my nog so bietjie meer
Sit op my
Voel my warm hande hier op jou lyf
Almal in die jol is jaloers op my
Skud ruk sug vir my
Voel jou asem in my nek
Lekker kry
Voel my warm hande hier op jou lyf
Almal in die jol is jaloers op my
Sit sit sit op my
Sit op my ek kan sien jys lus vir my
Sit sit sit op my
As ek jou vang dan is dit verby
Baby kom sit op my
Sit op my