
Vandag Lyrics
- Genre:Hip Hop & Rap
- Year of Release:2023
Lyrics
Oo woah vandag is die dag
Oo woah vandag is die dag
Oo woah vandag is die dag
Oo woah vandag is die dag
Staan op in die more
Bietjie brannas in die kop
Elke dag die selle
Sweer ek sal verander hou my dop
Vandag in die strate
More super sag ntof ntof
Hoop ek kry die zakka al die woorde in my kop
Wit op swart skryf my cheque
Hou my balans op die bank
Als kort net geduld
Die tyd vat net te lank
Bakkies met die hande
Maar eks n legende met die bal
Op die lyn met Etzebeth
Ek hoop jy check net die getal
Altyd Dankbaar vir my bras en die spinasie
Zakka in die kluis
Ek het die kombinasie
Ja jy dog ek kom alleen
Ek het die hele nasie
Te veel in my kop
Ek vra net bietjie spasie
Oo woah vandag is die dag
Oo woah vandag is die dag
Oo woah vandag is die dag
Oo woah vandag is die dag
En party dae voel ek lus en breek net al die reels
Almal op my rug ek dink ek doen dalk net te veel
Elke dag die selfde
Ek sit alles op die lyn
In en uit die deure
Bra ek weet ek sal dit kry
Okay wag n bietjie
Hou n tonnel visie
Spieltjie spieltjie
Eks my eie kompitiesie
Span die seile bra
Noem my kaptein van die span
As ons bots
Ek's die kolisie
Ek's soos Rassie het die plan
En party dae voel ek lus en breek net al die reels
Almal op my rug ek dink ek doen dalk net te veel
En party dae voel ek lus en breek net al die reels
Almal op my rug ek dink ek doen dalk net te veel
Oo woah vandag is die dag
Oo woah vandag is die dag
Oo woah vandag is die dag
Oo woah vandag is die dag