Druk Lyrics
- Genre:Hip Hop & Rap
- Year of Release:2023
Lyrics
Die druk skaaf, ek blaas, but ek bly staan
En Die vonk laat die hele tuin uitbrand
Net different ways to maintain die Khoi San
En die wat kla, kom maar, hie voor staan n duisend man
Mr, no, Mr let it go!
Mr, no, Mr let it go!
Ek is, nooit gerus, die razor tips kom maak net ek my pen skerp
Plus, ek minus enige loss, en multiply die wen
Gedink eks cloned, but dus n dubbel ek
Dubbel die Syllables, dubbel rhythm, drubbel die hele plek
Vol, ek escort jou safe dan vat ek my weg
N goeie daad elke die dag, vi bewys ek is heavenly sent
Ek tap in, die sections, expect min van amal, but myself, van myself verwag ek die beste
Niemand beat die high, but ek, ek sit myself under pressure
Met die elevated levels, ek rise whenever al my demons my wil battle
En settle dit in a second, check it
Vi jou wat nie wou wag, maybe was jy deel van die pressure?
Die druk skaaf, ek blaas, but ek bly staan
En Die vonk laat die hele tuin uitbrand
Net different ways to maintain die Khoi San
En die wat kla, kom maar, hie voor staan n duisend man
Mr, no, Mr let it go!
Mr, no, Mr let it go!
Nou ek vra maaf vi die bydrae, tot die seer en die pyn ja
Ek staar dood elke dag in die oe met n vuis hand
Ek pass die brood, die love en so kom die bystand
Sy se dus te veel druk, en sal eider net my brainwash
Eks sny af, al die low blow loadshedding energies
En pay cuts
So called enemies befriending me, want my bass slat
Heavy, en al die nice times, en fun rides, my bru
dus tempting, but ek cripple aan
Die Mister sal, but ek meddie vi nou
Ek bly by die bou, die plan is om dit nie net te maak, but om te staan solank die tyd my hou
Dus set in stone, met die goal om jou net te wys
Ek het nog hai lyn, en even met al die druk, staan die soldier straight
Die druk skaaf, ek blaas, but ek bly staan
En Die vonk laat die hele tuin uitbrand
Net different ways to maintain die Khoi San
En die wat kla, kom maar, hie voor staan n duisend man
Mr, no, Mr let it go!
Mr, no, Mr let it go!