Lugkasteel Lyrics
- Genre:Electronic
- Year of Release:2022
Lyrics
In 'n oorlogspel veg ek teen myself
Maar ek, ek tel alles op wat om my val
Behalwe myself
Ja, die leemtes wys
Dis alles swart, wit en grys om my
Ek wil net hê jy moet my wys, dis als okay
Ooooh
Ek gee my hart net 'n breuk
Voor hy breek en breek en breek
Daar's 'n vuur, 'n vuur wat brand
'N Lugkasteel wat voor my val
En ek skree, ek skree jou naam
Kan jy my hoor
As ek roep in die donker
In 'n wêreld vaal
Val my ster-gedagtes terug na hel
Terug na hierdie grys-toon spel
En ek verlaat myself
Ooooh
Oorleef net nog 'n week
Dan nog 'n week en weer en weer
Daar's 'n vuur, 'n vuur wat brand
'N Lugkasteel wat voor my val
En ek skree, ek skree jou naam
Kan jy my hoor
As ek roep in die donker
As ek roep in die donker
Daar's 'n vuur, 'n vuur wat brand
'N Lugkasteel wat voor my val
En ek skree, ek skree jou naam
Kan jy my hoor
My hoor
Daar's 'n vuur, 'n vuur wat brand
'N Lugkasteel wat voor my val
En ek skree, ek skree jou naam
Kan jy my hoor
My hoor
Kan jy my hoor
As ek roep in die donker