Lewenspad Lyrics
- Genre:Acoustic
- Year of Release:2022
Lyrics
Die lewenspad is nie gelyk getreur nie
Nie altyd glad
Navigasie sonder kaart
'N Onbelynde vaart
Soms stap ons stamperige sinkplaatpaaie
Kruisings, kraaie en afdraaie
Verlore wandel in die woud
Benoude keuses
Alternatiewe roete kom my haal
Ek voel onseker en verdwaal
Terwyl ek klipperige koppies troef
Ek word beproef
En dan gly ek weer op die glad
Van die lewenspad
Terwyl ek klipperige koppies troef
Ek word beproef
En dan gly ek weer op die glad
Van die lewenspad
Ek het 'n kaalvoet dankbaarheid
Op hierdie trippel van ontdek
Van Noord na Suid
Want dit is nie 'n cul de sac nie
Maar 'n eindelose tree vir tree
In 'n wonderlike huppel
Vorentoe
Benoude keuses
Alternatiewe roete kom my haal
Ek voel onseker en verdwaal
Terwyl ek klipperige koppies troef
Ek word beproef
En dan gly ek weer op die glad
Van die lewenspad
Terwyl ek klipperige koppies troef
Ek word beproef
En dan gly ek weer op die glad
Van die lewenspad
Maar ek hou nooit op met wonder
Maar ek hou nooit op met wonder
Maar ek hou nooit op met wonder
Vorentoe
Terwyl ek klipperige koppies troef
Ek word beproef
En dan gly ek weer op die glad
Van die lewenspad