
Ek Vra Meer ft. Nic Janse Van Rensburg Lyrics
- Genre:Gospel
- Year of Release:2004
This song is not currently available in your region.
Lyrics
Ek vra meer
O, ek vra meer
Van U self o, Heer
Ek vra meer
O, ek vra meer
Van U self o, Heer
Ek vra meer van U heerskappy
Ek vra Heer U krag in my
Op elke weg 'n weg 'n struikeling
In elke toets 'n druipeling
Ek vra meer
O, ek vra meer
Van U self o Heer
Ek vra meer
O, ek vra meer
Van U self o, Heer
Ek wil Heer van U liefde leer
Ek vra Heer dat U my beheer
Mag ek U Gees se stilte ken
Mag ek U hart se wil leer ken
Ek vra meer
O, ek vra meer
Van U self o Heer
Ek vra meer
O, ek vra meer
Van U self o Heer
Kom en woon in my
Maak my leeg van my
U is die Koning en ek is die kneg
Ek die pelgrim U die Weg
Ek vra meer
O, ek vra meer
Van U self o, Heer
Ek vra meer
O, ek vra meer
Van U self o Heer
Ek vra meer
O, ek vra meer
Van U self o, Heer