
Hy Doen Meer ft. Frans van der Merwe Lyrics
- Genre:Gospel
- Year of Release:2004
This song is not currently available in your region.
Lyrics
Groot en magtig is die Here
Met sy krag wat deur my stroom
Doen Hy meer as my begeerte
Hy oortref my mooiste droom
Wat ek vra of dink dit kan Hy gee
En selfs ook baie meer
Kom ons bring Hom die eer
Tot in ewigheid die Heer
Groot en magtig is die Here
Met sy krag wat deur my stroom
Doen Hy meer as my begeerte
Hy oortref my mooiste droom
Wat ek vra of dink dit kan Hy gee
En selfs ook baie meer
Kom ons bring Hom die eer
Tot in ewigheid die Heer
Loof, loof die Heer
Tot in ewigheid is Hy die Heer
Loof, loof die Heer
Bring Hom eer
Loof, loof die Heer
Tot in ewigheid is Hy die Heer
Loof, loof die Heer
Bring Hom eer
Groot en magtig is die Here
Met sy krag wat deur my stroom
Doen Hy meer as my begeerte
Hy oortref my mooiste droom
Wat ek vra of dink dit kan Hy gee
En selfs ook baie meer
Kom ons bring Hom die eer
Tot in ewigheid die Heer
Loof, loof die Heer
Tot in ewigheid is Hy die Heer
Loof, loof die Heer
Bring Hom eer
Loof, loof die Heer
Tot in ewigheid is Hy die Heer
Loof, loof die Heer
Bring Hom eer