
Vat My Saam Lyrics
- Genre:Alté
- Year of Release:2020
Lyrics
Kan ons gaan stap?
Al is dit net ‘n entjie
Tot dat alles stil raak
Kan altyd weer terugkom
Kom ons vat die pad
Komaan
Komaan
Komaan
Ek’s aan jou kant
Ek is altyd in jou span
Komaan
Komaan
Komaan
Komaan
Ek's aan jou kant
Ek is altyd aan jou span
Toemaar
Toemaar
Toemaar
Toemaar
Vat net my hand en kom
Saam
Dis my storie die
En ek gaan bly daarby
Dis my storie die
Nou wat weet jy?
Dis my storie
En ek gaan bly daarby
Dis my storie die
So moenie vir my kom sê nie
Komaan
Komaan
Komaan
Komaan
Ek’s aan jou kant
Ek is altyd in jou span
Toemaar
Toemaar
Toemaar
Toemaar