
Gee My Hart Lyrics
- Genre:Pop
- Year of Release:2025
Lyrics
Gee my Hart
Vers1
Gee net in, gee net in vir die gevoel
Ek kruis my hart, hierdie is 'n sielsgevoel
Trane kan maar loop ek sal hier bly
Storms kan maar kom vir jou en my
Koor
En ek geen my hart
Sal jy hom mooi opppas
Wat jy is al wat saak maak as alles in mekaar val
En ek gee my hart, om op te pas
Vers2
Is dit net ek of is ons vir mekaar bedoel?
Het jou gesoen, het geweet jy kon dit voel
Berge kan maar val ons sal bly staan
Golwe kan maar breek tussen jou en my
Koor
En ek geen my hart
Sal jy hom mooi opppas
Wat jy is al wat saak maak as alles in mekaar val
En ek gee my hart, om op te pas
Brug
Gee net in, gee net in vir die gevoel
Ek kruis my hart hierdie is 'n siels gevoel