Loading...

Download
  • Genre:Hip Hop & Rap
  • Year of Release:2024

Lyrics

Daar was 'n groot impak

In die jaar Neentien twee en neentig

Die Vader stuur sy seun af

Die Een wie seen in Gees is


Eerste dag

Van neentien twee en neentig

Is Anneline nog te wagte

Op n seuns kind

Enkel ouer maar vir haar

Is dit n Seening

Reageer in gebed

Met die fetus Beweeging

In apartheid was My familie

Casualties

Of war,of course

Quote ek Rakim

Die verskill van jou vel

Maak vir jou enimies

Sien nog nie oplossing

In Variansie

Anneline

Is n wonderlike vroumes

Vanaf die plaas

haar Gees bou sterk

Baar moeder pyn

Soos die spier saam trek

To nights the night,

Sê Red Man

18 January

Vind sy haar in die kraam saal

22 jaar oud en

Geseen met n baba

Sy het die voorkeur

Om te kies my naam en van

Ons keer terug na die huis

Wat bestuur word deur my Oupa


Daar was 'n groot impak

In die jaar Neentien twee en neentig

Die Vader stuur sy seun af

Die Een wie seen in Gees is


Daar was 'n groot impak

In die jaar Neentien twee en neentig

Die Vader stuur sy seun af

Die Een wie seen in Gees is


Twee maande later

Nog steeds Geen besoek

Van die biologiese vader

Is daar geen gevoel

Op die 16de maak sy vrede

Sy sal hom ni weer soek

Sy word 23

En haar familie eet koek

Ice Cube confirm that

Today was a good day

Deur Die nuwe lewe

Van n Beukes bloed lyn

Die Reuk van n lewendige

Boom is n soet ryk

Hoor hoe n lewendige

Voël so fluit

Ek was Too Short,

Vir n Trunkie

Sy hou vir my cool kop

So ek sê vir haar dankie

En ek moet nog hom

Ontmoet wat nie daar was nie

Met my groot word by

Oupa ouma ooms en Anties

Prisedensie

Deur FW de Klerk

Apartheid referendum

Om SA burgers te versterk

Elke dag maak sy reg

En gaan yt om te werk

Elke Sondag more

Is sy opad na die kerk


Daar was 'n groot impak

In die jaar Neentien twee en neentig

Die Vader stuur sy seun af

Die Een wie seen in Gees is


Daar was 'n groot impak

In die jaar Neentien twee en neentig

Die Vader stuur sy seun af

Die Een wie seen in Gees is


Op 25 Maart

Vuur ons die verjaarsdag van Hester

51 jaar en sy maak

Dit een van die beste

Ervaaring in die weste

Is sy gevestig

In Beukes gesprekke

Is sy die Voortrekker

En soms voel dit

Soos n Ice cube,Wicket

Met twee gesinne in een huis

Voel soos n krieket

Wetstryd alby groot ouers

Het n ander geliefde

Maar besorg oor mekaar

As die ander siek is

Omstandighede druk

Voel dit verklein haar

Sys n vegter met haar broers

En suster se bystaan

My moeder is my rolmodel

Soos Amy Kleinhaans

Haar vader leer haar

Hoekom n roos in die tuin staan

Op n jong ouderdom

N Boord werker

Plaas haar in n klas

Van voor regte

Soos Michael Corbett

'N hoofregter

Sy volg God

Jesus is die groot redder


Daar was 'n groot impak

In die jaar Neentien twee en neentig

Die Vader stuur sy seun af

Die Een wie seen in Gees is


Daar was 'n groot impak

In die jaar Neentien twee en neentig

Die Vader stuur sy seun af

Die Een wie seen in Gees is

+

      -   or   -

      -   or   -

      NG +234
          -You can log in via below methods-
          Reset password via e-mail
          -or-
          Reset password via e-mail
          If you have any questions, please feedback on Boomplay App or send an email to [email protected].

          Please Select A Playlist

          Add New Playlist

          Share on

          Embed: Love & Light EP

          Custom Size :

          • Default
          • Desktop(300*600)
          • Mobile(300*250)

          Type :

          • HTML/HTML5 (WordPress Supported)
          Get Boomplay Premium
          for
          Payment Method
          Pay With
            Review and pay
            Order Date
            Payment Method
            Due Today
            Flutterwave
              Subscription Successful

              Congratulations! You have successfully activated Boomplay 1 Month Premium.

              Now you have access to all the features of Boomplay App.
              Payment Failed

              Please check your balance and then try again.

              You'll lose your subscription if we don't have a working payment method for your account, so please check your payment details.
              Need help? Contact Boomplay Subscription Support.
              Payment Processing...
              10 s

              Payment is being processed by . Please wait while the order is being comfirmed.

              Payment Processing
              Your order is processing, and it may take up to a few days for the service provider to handle your payment. Please kindly stay tuned and check your order status in ‘User Center’.
              About Order Status