Loading...

Download
  • Genre:Hip Hop & Rap
  • Year of Release:2024

Lyrics

Nog nie bewus

Van Die ontwikkeling.

Wat in die baar-moeder

Plaasvind.

Y kromosoom

Op n missie vir bevrugting.

Akrosoom word benodig

Om vrug te bring.

'N seun word gebore

In afwesigheid van sy pa.

Tydens die aparte oorlewe

In Suid Afrika.

Hy leer om op te staan,

In-sy-geval.

Beskoor as n koning

Asgevolg van sy geslag.

Sy oupa is die een wat

Sorg vir sy speel goed.

Sy ouma is die een

Wat sorg dat hy eet goed.

Sy moeder versorg aleen

Sy seer voet.

Beukes en Gabavu

Geen in sy bloed.

Sy speel park is die berg

Reeks rondom Ceres.

Bestudeer Reenboog kleur,

Hy is 'n leerling.

Net een van sy soort

Ry die golf soos n Meermin.

Benodig die kennis van die lug

Vir Oorlewing.


In 1992

Skryf hulle sy naam neer

In die boek van lewe

Sy omgewing sal hy oorleef

Die volgende generasie

An sy familie geseen.

Wie is die een?

Wie is die Seun?



In 1992

Skryf hulle sy naam neer

In die boek van lewe

Sy omgewing sal hy oorleef

Die volgende generasie

An sy familie geseen.

Wie is die een?

Wie is die Seun?


Ek was die offer,

Wat hy moes op offer.

Vir sy nuwe gesin,

vir verlossing.

Hy benodig sy ouer liefde

Wat hom volbring.

Soos die Suurstof van n plant

Kan geen mens sonder.

Ek wonder, hoe hy sou wees

Met sy vader teenwoordig.

Sou hy bederf gewees het

Met sy vader se woorde?

Sou die bass stem vibreer

En op geneem word deur sy ore.

Gehoorsaam te wees,

As die beeld voor is?

Genereer hy energie

Vir die generasie?

Blokeer die enimies

En gebruik die spasie.

Hy sien die val

En sal daar nie trap nie.

Abraham

n vader van n nasie.

Basies klink dit

Dat hy is die een.

Sy fondasie is soliet

Dit bestaan deur die reen.

Jy sal verbaas wees

Hy het geen vlak van vrees.

Hy urineer n gaat

In jou urin bak- steen.



In 1992

Skryf hulle sy naam neer

In die boek van lewe

Sy omgewing sal hy oorleef

Die volgende generasie

An sy familie geseen.

Wie is die een?

Wie is die Seun?


In 1992

Skryf hulle sy naam neer

In die boek van lewe

Sy omgewing sal hy oorleef

Die volgende generasie

An sy familie geseen.

Wie is die een?

Wie is die Seun?


Nou is die wiel gedrai

Die seun trap nou n spoor.

In n regte rigting

Met sy testosteroon.

Ontwikkel sy manlikheid

In sy testis gestoor.

En die sperm van

sy nageslag word gekroon.

Sy Prins word gebore

Voor sy Prinses.

Die ouer broeder bond

Inspireer sukses.

Die res volg sosiale

Afstand in plek.

Respek behou kontak

Met die pad wat verleng.

Hy Verteenwoordig,

Sy posisie.

Rym meer woorde

En beskryf sy wiesie.

Nie net stryd voorwaard

Kronkel pad in die spiel.

Sy verledebeeld voor

Bied aminisie.

Hy anker sy wortels

Diep in die oppervlak.

Dit neem tyd

Terwyl sy wortels ondergaan.

Die weer donder weer

Soos n donderdag.

Hy bou Esh Records se

fondasie Op verstand.


In 1992

Skryf hulle sy naam neer

In die boek van lewe

Sy omgewing sal hy oorleef

Die volgende generasie

An sy familie geseen.

Wie is die een?

Wie is die Seun?


In 1992

Skryf hulle sy naam neer

In die boek van lewe

Sy omgewing sal hy oorleef

Die volgende generasie

An sy familie geseen.

Wie is die een?

Wie is die Seun?

+

      -   or   -

      -   or   -

      NG +234
          -You can log in via below methods-
          Reset password via e-mail
          -or-
          Reset password via e-mail
          If you have any questions, please feedback on Boomplay App or send an email to [email protected].

          Please Select A Playlist

          Add New Playlist

          Share on

          Embed: Love & Light EP

          Custom Size :

          • Default
          • Desktop(300*600)
          • Mobile(300*250)

          Type :

          • HTML/HTML5 (WordPress Supported)
          Get Boomplay Premium
          for
          Payment Method
          Pay With
            Review and pay
            Order Date
            Payment Method
            Due Today
            Flutterwave
              Subscription Successful

              Congratulations! You have successfully activated Boomplay 1 Month Premium.

              Now you have access to all the features of Boomplay App.
              Payment Failed

              Please check your balance and then try again.

              You'll lose your subscription if we don't have a working payment method for your account, so please check your payment details.
              Need help? Contact Boomplay Subscription Support.
              Payment Processing...
              10 s

              Payment is being processed by . Please wait while the order is being comfirmed.

              Payment Processing
              Your order is processing, and it may take up to a few days for the service provider to handle your payment. Please kindly stay tuned and check your order status in ‘User Center’.
              About Order Status