
Kom Ons Dans Lyrics
- Genre:Pop
- Year of Release:2023
Lyrics
Waar bly jy
Ek wag al heel dag
Vir vanaand
Kry jou ry
Ek wag al heel dag
Ek wag vir wat vanaand kan bring
Ek soek waar ek kan dans en sing
Ek wag ek kan nie meer
Want ek soek na die neon ligte
Kom ons dans
Totdat die son opkom
Ons leef in die lig van die nag
Kom ons dans
Totdat die son opkom
Ons leef in die nag
Totdat die son opkom
Ons dans
Hier is jy
Alles is reg vir vanaand
Kom ons kry ons ry
Ek wag al heel dag
Ons jaag na wat vanaand gaan bring
Ons soek waar ek kan dans en sing
Ons jaag ons kan nie meer want ons
Soek na die neon ligte
Kom ons dans
Totdat die son opkom
Ons leef in die lig van die nag
Kom ons dans
Totdat die son opkom
Ons leef vir vanaand
Totdat die son opkom
Kom ons dans
Totdat die son opkom
Ons leef in die lig van die nag
Kom ons dans
Totdat die son opkom
Ons leef vir vanaand
Totdat die son opkom
Kom ons dans
Totdat die son opkom
Totdat die son opkom
Totdat die son opkom
Totdat die son opkom
Kom ons dans
Totdat die son opkom
Ons leef in die lig van die nag
Kom ons dans
Totdat die son opkom
Ons leef vir vanaand
Totdat die son opkom
Kom ons dans
Totdat die son opkom
Ons leef in die lig van die nag
Kom ons dans
Totdat die son opkom
Ons leef vir vanaand
Totdat die son opkom
Ons dans